Essays24.com - Term Papers and Free Essays
Search

Marketing Communication Mix

Essay by   •  July 16, 2011  •  1,608 Words (7 Pages)  •  1,438 Views

Essay Preview: Marketing Communication Mix

Report this essay
Page 1 of 7

Me. D. Mulder

Theology Building 203

BKO 713

Seminar 2

Danielle Genevieve McLachlan

2004 121 873

1. INHOUDSOPGAWE

1. Inleiding

2. Die hoof tegnieke wat gebruik word deur die bemarkingskommunikasie mengsel

2.1 Advertensies

2.2 Persoonlike verkope

2.3 Verkoops promosie

2.4 Direkte reaksie bemarking

2.5 Publieke verhoudinge

2.6 Borgskap

3. Die bemarkingsmengsel

3.1 Produk

3.2 Prys

3.3 Verspreiding (Plek)

3.4 Promosie

4. Die wyse waarop die bemarkingskommunikasiemengsel en die bemarkingsmengsel geÐ"Їntegreer word.

5. Bemarkingskommunikasiemengsel Internationaal en Nasionaal

5.1 Mark navorsing

5.2 Produk beplanning

5.3 Prys

5.4 Verspreidingskanale

5.5 Advertensies

5.6 Taal

5.7 Kultuur en tradisie

6. Media beplanning

7. Alternatiewe kommunikasiemiddele

8. Slot

9. Bibliografie

1. INLEIDING

Bemarkingskommunikasie is alleen sinvol as dit geÐ"Їntegreerde bemarkingskommunikasie is. Hier volg вЂ?n paar definisies van geÐ"Їntegreerde bemarkingskommunikasie:

• GeÐ"Їntegreerde bemarkingskommunikasie is вЂ?n dinamiese, holistiese benadering wat geÐ"Їntegreer word in al die strategiese vlakke van вЂ?n organisasie. Dit bestuur elke punt van kontak tussen die organisatie en belangegroepe. Deur hierdie gekoÐ"¶rdineerde pogings ondersteun dit вЂ?n geteikende, geÐ"Їntegreerde konstante handelsmerk kommunikasie strategie met die doel om вЂ?n positiewe leeftyd verhouding deur data gedrewe tegnieke van kliÐ"«nte bewuste werknemers. Dit gee вЂ?n organisatie вЂ?n mededingende voordeel (Duncan & Moriarty, 1997).

• GeÐ"Їntegreerde bemarkingskommunikasie is вЂ?n konsep wat die toegevoegde waarde van вЂ?n program herken en integreer. Deur algemene advertering, direkte reaksie, verkoop promosie en openbare verhoudinge te integreer; word duidelikheid, konsekwentheid en maksimum kommunikasie impak verkry (Schultz, Tannenbaum & Lauterborn, 1993).

• Volgens Schultz is dit die proses om alle bronne van inligting oor produkte/dienste waaraan вЂ?n kliÐ"«nt blootgestel word en aangemoedig word om te koop, bestuur word. Dit handhaaf kliÐ"«nte lojaliteit (Schultz, Tannenbaum & Lauterborn, 1993).

• Die versigtige integrering en koÐ"¶rdinering van verskeie kommunikasie kanale om вЂ?n duidelike en konstante boodskap oor die organisasie en sy produkte te lewe (Kotler & Armstrong, 2004).

Volgens Schumann, Dyer en Petkus (2001), maak geÐ"Їntegreerde bemarkingskommunikasie die volgende bydrae tot bemarkingskommunikasie:

• Stel �n openbare verhoudinge doelwit.

• Integreer en koÐ"¶rdineer alle funksionele areas van kommunikasie.

• Vervoer die regte boodskap na die regte groep deur die regte kanaal.

• Verkry die gewensde reaksie van verbruikers of die teikenmark.

Die bemarkingskommunikasiemengsel is meer as net om onderskeid te tref tussen die verskeie elemente. Hierdie elemente is onder meer: advertensies, openbare verhoudinge, verkoopspromosies en soortgelyke hulpmiddels.

Hierdie hulpmiddels word verbeter deur die beskikbaarheid van nuwe vorms van media wat geassosieer word met produk plasing en borgskap. Hierdie hulpmiddels se implementering het egter verander met die toenemende gebruik van die Internet, elektroniese verkoopspunte en virtuele advertensies. Dit maak dit vir ons moontlik om ons teikenmark te bereik in �n meer koste effektiewe manier.

Dit vereis egter dat daar �n groter begrip vna die relevansie en implementering van hierdie hulpmiddels sal bestaan. Asook die individuele bydra wat die tot die kommunikasie proses lewer.

Die bemarkingsmengsel is �n stel beheerbare bemarkingsveranderlikes wat deur die maatskappy gebruik word om die gewensde reaksie by die teikenmark uit te lok (Thorson & Moore, 1996).

Die bemarkingsmegsel bestaan uit die 4P’s: produk, prys, verspreiding en promosie. Dit is belangrik om beide die bemarkingsmengsel en die bemarkingskommunikasiemengsel te gebruik om �n suksesvolle bemarkingsveldtog te loods. Dit verwys na die integrasie van bogenoemde om as �n eenheid saam te werk.

вЂÑ"

2. DIE HOOF TEGNIEKE WAT GEBRUIK WORD DEUR DIE BEMARKINGSKOMMUNIKASIE MENGSEL

Die bemarkingskommunikasiemengsel bestaan uit ses elemente wat elkeen �n bydra lewer om inligting aan die verbruiker te verskaf, met die doel om die verbruiker bewus te maak van die produk. Al hierdie elemente kan gebruik word of slegs sommiges om die produk aan die

...

...

Download as:   txt (11.9 Kb)   pdf (142.8 Kb)   docx (13.7 Kb)  
Continue for 6 more pages »
Only available on Essays24.com